George Maharis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
George Maharis | |
Geboortenaam | George Maharias |
---|---|
Geboorte | 1 September 1928 Astoria, Queens, New York, Verenigde State |
Sterfte | 24 Mei 2023 (op 94) Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1953–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George Maharis (1 September 1928 – 24 Mei 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Exodus (1960), The Satan Bug (1965), en The Happening (1967), en in die televisiereeks Route 66 (1960).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Exodus
- 1964: Quick Before It Melts
- 1965: The Satan Bug
- 1965: Sylvia
- 1967: The Happening
- 1967: A Covenant with Death
- 1970: The Last Day of the War
- 1970: Land Raiders
- 1982: The Sword and the Sorcerer
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1958: The Investigator
- 1960: Route 66
- 1968: Journey to the Unknown
- 1970: The Most Deadly Game
- 1973: Shaft
- 1977: Shoot for the Stars
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: A Small Rebellion
- 1968: Escape to Mindanao
- 1969: The Monk
- 1972: The Victim
- 1974: Death in Space
- 1976: Look What's Happened to Rosemary's Baby